Twyfelaars wat Glo :'n Nederlands-Afrikaanse Tweegesprek

Twyfelaars wat Glo

Twyfelaars wat Glo :'n Nederlands-Afrikaanse Tweegesprek

paperback | Afrikaans
Published: 19 August, 2019
Standard worldwide delivery by Mon, July 27 - Thu, July 30
Order within 0
Condition: NEW
$26.53
Price includes shipping
Available 20 in stock
- +
FREE Returns within 30 days

Description

Hans Ester en Chris van der Merwe het albei ? lang loopbaan as letterkundiges agter die rug, die een in Suid-Afrika, die ander in Nederland. Albei is ook toegewyde Christene. In 2013 begin hierdie twee vriende aan mekaar skryf oor lewensvrae wat voortspruit uit hul gedeelde hartstog vir die Bybel en die letterkunde. Aktuele temas kom aan bod, soos “Tussen wanhoop en hoop”, “Om Isak te offer” en “Bybel, diskussie, lees en herlees”. Geen tema word egter uitgeput nie; die tweegesprek prikkel die leser tot verdere nadenke.
See more

More Details

Type Book
ISBN13 9781928480020
ISBN10 1928480020
Number Of Pages 226
Item Weight 500 g
Product Dimensions 175 x 245 x 15 mm
Publisher / Reseller African Sun Media
Format paperback
See More +